Esegiël 44:30 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 30 Die beste van die eerste opbrengs en die beste van elke soort bydrae wat julle gee, sal aan die priesters behoort.+ En julle moet julle eerste growwe meel* aan die priester gee.+ Dan sal julle huisgesinne geseën wees.+
30 Die beste van die eerste opbrengs en die beste van elke soort bydrae wat julle gee, sal aan die priesters behoort.+ En julle moet julle eerste growwe meel* aan die priester gee.+ Dan sal julle huisgesinne geseën wees.+