Esegiël 45:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 Die priester moet van die bloed van die sonde-offer neem en dit aan die deurpos van die tempel+ smeer, sowel as aan die vier hoeke van die altaar en die deurpos van die poort van die binneste voorhof.
19 Die priester moet van die bloed van die sonde-offer neem en dit aan die deurpos van die tempel+ smeer, sowel as aan die vier hoeke van die altaar en die deurpos van die poort van die binneste voorhof.