-
Esegiël 48:33Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
33 “Die suidekant moet 4 500 el wees, met drie poorte: een poort vir Siʹmeon, een poort vir Isʹsaskar en een poort vir Seʹbulon.
-