-
Daniël 5:10Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
10 Toe die koningin hoor waarvan die koning en sy belangrike manne praat, het sy in die feessaal ingekom. Die koningin het gesê: “O koning, mag u vir ewig lewe. Hoekom het u so bleek geword? Moenie bang wees nie.
-