Daniël 6:26 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 26 Ek beveel dat die mense in elke gebied van my koninkryk moet bewe van vrees voor die God van Daniël.+ Want hy is die lewende God wat vir ewig bestaan. Sy koninkryk sal nooit vernietig word nie, en sy heerskappy* duur vir ewig.+
26 Ek beveel dat die mense in elke gebied van my koninkryk moet bewe van vrees voor die God van Daniël.+ Want hy is die lewende God wat vir ewig bestaan. Sy koninkryk sal nooit vernietig word nie, en sy heerskappy* duur vir ewig.+