Daniël 7:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 “Ek het aangehou om te kyk omdat ek gehoor het hoe die horing bly spog.+ Ek het gekyk totdat die dier doodgemaak is en sy liggaam in die brandende vuur gegooi en vernietig is.
11 “Ek het aangehou om te kyk omdat ek gehoor het hoe die horing bly spog.+ Ek het gekyk totdat die dier doodgemaak is en sy liggaam in die brandende vuur gegooi en vernietig is.