Daniël 9:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 O Jehovah, u is regverdig, maar vandag moet ons ons skaam – die manne van Juda, die inwoners van Jerusalem en die hele Israel, dié wat naby is en dié wat ver weg is, in al die lande waarheen u hulle verstrooi het omdat hulle ontrou teenoor u was.+
7 O Jehovah, u is regverdig, maar vandag moet ons ons skaam – die manne van Juda, die inwoners van Jerusalem en die hele Israel, dié wat naby is en dié wat ver weg is, in al die lande waarheen u hulle verstrooi het omdat hulle ontrou teenoor u was.+