Daniël 9:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 O Jehovah, u doen altyd wat regverdig is.+ Moet asseblief nie meer woedend wees vir u stad Jerusalem, u heilige berg nie. Want weens ons sondes en die oortredings van ons voorvaders is Jerusalem en u volk ’n bespotting vir almal om ons.+ Daniël Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 9:16 Daniël se profesie, bl. 183-184
16 O Jehovah, u doen altyd wat regverdig is.+ Moet asseblief nie meer woedend wees vir u stad Jerusalem, u heilige berg nie. Want weens ons sondes en die oortredings van ons voorvaders is Jerusalem en u volk ’n bespotting vir almal om ons.+