24 “Daar is vir jou volk en vir jou heilige stad+ 70 weke vasgestel, om die oortreding te beëindig,+ om ’n einde aan sonde te maak, om versoening te doen vir foute,+ om ewige regverdigheid te bring,+ om die visioen en die profesie te verseël+ en om die Allerheiligste te salf.