Hosea 1:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 1 Dít is die woord van Jehovah aan Hoseʹa,* die seun van Beëri. Dit was in die dae van Ussiʹa,+ Jotam,+ Agas+ en Hiskiʹa,+ konings van Juda,+ en in die dae van Jeroʹbeam,+ die seun van Joas,+ die koning van Israel. Hosea Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 1:1 Die Wagtoring,2007/9/15, bl. 14 2005/11/15, bl. 17
1 Dít is die woord van Jehovah aan Hoseʹa,* die seun van Beëri. Dit was in die dae van Ussiʹa,+ Jotam,+ Agas+ en Hiskiʹa,+ konings van Juda,+ en in die dae van Jeroʹbeam,+ die seun van Joas,+ die koning van Israel.