Hosea 1:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 En Jehovah het vir hom gesê: “Noem hom Jisʹreël,* want ek sal die huis van Jehu+ binnekort oordeel vir die bloedskuld van Jisʹreël, en ek sal ’n einde maak aan die koninklike heerskappy van die huis van Israel.+
4 En Jehovah het vir hom gesê: “Noem hom Jisʹreël,* want ek sal die huis van Jehu+ binnekort oordeel vir die bloedskuld van Jisʹreël, en ek sal ’n einde maak aan die koninklike heerskappy van die huis van Israel.+