Hosea 3:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Toe het Jehovah vir my gesê: “Gaan weer, gaan na die vrou wat ’n ander man se liefde ontvang en wat egbreuk pleeg+ en wees lief vir haar, net soos Jehovah die Israeliete liefhet+ terwyl hulle ander gode aanbid+ en lief is vir rosynekoeke.”* Hosea Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 3:1 Die Wagtoring,2005/11/15, bl. 19-20
3 Toe het Jehovah vir my gesê: “Gaan weer, gaan na die vrou wat ’n ander man se liefde ontvang en wat egbreuk pleeg+ en wees lief vir haar, net soos Jehovah die Israeliete liefhet+ terwyl hulle ander gode aanbid+ en lief is vir rosynekoeke.”*