Joël 3:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 En wat het julle teen my,o Tirus en Sidon en al die streke van Filisteʹa? Betaal julle my terug vir iets? As julle my wel terugbetaal,sal ek julle baie vinnig vir julle dade terugbetaal.+ Joël Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 3:4 “Hele Skrif”, bl. 146
4 En wat het julle teen my,o Tirus en Sidon en al die streke van Filisteʹa? Betaal julle my terug vir iets? As julle my wel terugbetaal,sal ek julle baie vinnig vir julle dade terugbetaal.+