Joël 3:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 In daardie dag sal die berge drup van soet wyn,+die heuwels sal vloei van melken al die strome van Juda sal vol water wees. Uit die huis van Jehovah sal die water van ’n fontein vloei,+en dit sal die Vallei* van die Akasiabome natlei. Joël Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 3:18 Rein aanbidding, bl. 203-204 Die Wagtoring,1999/3/1, bl. 191998/5/1, bl. 25
18 In daardie dag sal die berge drup van soet wyn,+die heuwels sal vloei van melken al die strome van Juda sal vol water wees. Uit die huis van Jehovah sal die water van ’n fontein vloei,+en dit sal die Vallei* van die Akasiabome natlei.