Amos 1:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Hy het gesê: “Jehovah sal uit Sion brul,en hy sal sy stem uit Jerusalem laat hoor. Die weivelde van die herders sal treur,en die top van die berg Karmel sal verdroog.”+
2 Hy het gesê: “Jehovah sal uit Sion brul,en hy sal sy stem uit Jerusalem laat hoor. Die weivelde van die herders sal treur,en die top van die berg Karmel sal verdroog.”+