Amos 2:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 ‘Maar dit was ek wat die Amoriete voor hulle vernietig het.+ Hulle was so lank soos die sederbome en so sterk soos die eikebome. Ek het sy vrug bo en sy wortels onder vernietig.+
9 ‘Maar dit was ek wat die Amoriete voor hulle vernietig het.+ Hulle was so lank soos die sederbome en so sterk soos die eikebome. Ek het sy vrug bo en sy wortels onder vernietig.+