Amos 3:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 ‘Want die dag wanneer ek Israel straf vir al sy opstandige dade,*+sal ek ook teen die altare van Bet-El optree.+ Die horings van die altaar sal afgekap word en op die grond val.+
14 ‘Want die dag wanneer ek Israel straf vir al sy opstandige dade,*+sal ek ook teen die altare van Bet-El optree.+ Die horings van die altaar sal afgekap word en op die grond val.+