Amos 6:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 “Dit sal sleg gaan met dié in Sion wat selfversekerd* is,met dié wat veilig voel op die berg van Samariʹa,+die belangrike manne van die vernaamste volk,dié na wie die huis van Israel gaan!
6 “Dit sal sleg gaan met dié in Sion wat selfversekerd* is,met dié wat veilig voel op die berg van Samariʹa,+die belangrike manne van die vernaamste volk,dié na wie die huis van Israel gaan!