Amos 6:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Trek oor na Kalne en kyk. Gaan daarvandaan na Groot-Hamat,+en gaan af na Gat van die Filistyne. Is hulle beter as hierdie koninkryke,*of is hulle gebied groter as julle s’n?
2 Trek oor na Kalne en kyk. Gaan daarvandaan na Groot-Hamat,+en gaan af na Gat van die Filistyne. Is hulle beter as hierdie koninkryke,*of is hulle gebied groter as julle s’n?