17 Daarom sê Jehovah: “Jou vrou sal ’n prostituut in die stad word. En jou seuns en jou dogters sal deur die swaard val. Jou land sal met ’n maatlyn verdeel word, en jy sal in ’n onrein land sterf. En Israel sal vir seker uit sy land in ballingskap gaan.”’”+