-
Jona 1:8Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
8 Hulle het vir hom gesê: “Sê asseblief vir ons of dit jou skuld is dat hierdie ramp ons getref het. Wat is jou werk, en waar kom jy vandaan? Uit watter land kom jy, en van watter volk is jy?”
-