Miga 2:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Daarom sê Jehovah: ‘Ek beplan om rampspoed oor julle te bring+ waarvan julle nie sal ontsnap nie.+ Julle sal nie meer so hoogmoedig wees nie,+ want dit is ’n tyd van rampspoed.+
3 Daarom sê Jehovah: ‘Ek beplan om rampspoed oor julle te bring+ waarvan julle nie sal ontsnap nie.+ Julle sal nie meer so hoogmoedig wees nie,+ want dit is ’n tyd van rampspoed.+