Miga 6:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 Jy sal saad saai, maar jy sal nie oes nie. Jy sal olywe trap, maar jy sal nie die olie gebruik nie. En jy sal nuwe wyn maak, maar jy sal geen wyn drink nie.+
15 Jy sal saad saai, maar jy sal nie oes nie. Jy sal olywe trap, maar jy sal nie die olie gebruik nie. En jy sal nuwe wyn maak, maar jy sal geen wyn drink nie.+