-
Miga 7:1Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
7 Dit gaan sleg met my! Ek is soos iemand wat,
nadat die somervrugte ingesamel is
en die oesoorblyfsels ná ’n druiwe-oes afgepluk is,
geen druiwetros vind om te eet nie,
geen vroeë vy wat ek begeer nie.
-