Nahum 1:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Jehovah is goed,+ ’n vesting in moeilike tye.+ Hy hou dié in gedagte* wat by hom beskerming soek.+