Habakuk 1:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 U oë is te suiwer om te kyk na wat sleg is,en u kan goddeloosheid nie verdra nie.+ Hoekom duld u dan die verraaiers+en bly u stil wanneer ’n goddelose mens iemand verslind wat regverdiger is as hy?+ Habakuk Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 1:13 Die Wagtoring,2000/2/1, bl. 12
13 U oë is te suiwer om te kyk na wat sleg is,en u kan goddeloosheid nie verdra nie.+ Hoekom duld u dan die verraaiers+en bly u stil wanneer ’n goddelose mens iemand verslind wat regverdiger is as hy?+