Habakuk 2:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Van watter nut is ’n uitgekerfde beeldas sy maker hom uitgekerf het? Van watter nut is ’n metaalbeeld en ’n onderrigter van leuens? Hoe kan die een wat hierdie waardelose gode maak, op hulle vertrou? Want hulle is stom!+
18 Van watter nut is ’n uitgekerfde beeldas sy maker hom uitgekerf het? Van watter nut is ’n metaalbeeld en ’n onderrigter van leuens? Hoe kan die een wat hierdie waardelose gode maak, op hulle vertrou? Want hulle is stom!+