Sefanja 2:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 “Dit sal sleg gaan met dié wat by die seekus woon, die nasie van die Keretiete!+ Die woord van Jehovah is teen julle. O Kanaän, land van die Filistyne, ek sal jou vernietig,sodat daar geen inwoner sal oorbly nie.
5 “Dit sal sleg gaan met dié wat by die seekus woon, die nasie van die Keretiete!+ Die woord van Jehovah is teen julle. O Kanaän, land van die Filistyne, ek sal jou vernietig,sodat daar geen inwoner sal oorbly nie.