Sefanja 3:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Dié wat in Israel oorbly,+ sal geen onregverdige dade beoefen nie.+ Hulle sal nie ’n leuen vertel nie, en ’n bedrieglike tong sal ook nie in hulle mond gevind word nie. Hulle sal wei en gaan lê, en niemand sal hulle bang maak nie.”+ Sefanja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 3:13 Die Wagtoring,2001/2/15, bl. 241996/3/1, bl. 14
13 Dié wat in Israel oorbly,+ sal geen onregverdige dade beoefen nie.+ Hulle sal nie ’n leuen vertel nie, en ’n bedrieglike tong sal ook nie in hulle mond gevind word nie. Hulle sal wei en gaan lê, en niemand sal hulle bang maak nie.”+