Sefanja 3:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Jehovah jou God is by jou.+ As ’n Magtige sal hy red. Hy sal hom met groot vreugde oor jou verheug.+ Hy sal stil* word in sy liefde. Hy sal bly wees oor jou met uitroepe van vreugde. Sefanja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 3:17 Die Wagtoring,2011/1/15, bl. 5 2001/2/15, bl. 26
17 Jehovah jou God is by jou.+ As ’n Magtige sal hy red. Hy sal hom met groot vreugde oor jou verheug.+ Hy sal stil* word in sy liefde. Hy sal bly wees oor jou met uitroepe van vreugde.