Haggai 2:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 “‘Maar wees nou sterk, Serubbaʹbel,’ sê Jehovah, ‘en wees sterk, Josua, die seun van Joʹsadak, die hoëpriester.’ “‘En wees sterk, julle almal, die volk van die land,’+ sê Jehovah, ‘en werk.’ “‘Want ek is met julle,’+ sê Jehovah van die leërmagte. Haggai Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 2:4 Die Wagtoring (Studie-uitgawe),2021/9, bl. 15
4 “‘Maar wees nou sterk, Serubbaʹbel,’ sê Jehovah, ‘en wees sterk, Josua, die seun van Joʹsadak, die hoëpriester.’ “‘En wees sterk, julle almal, die volk van die land,’+ sê Jehovah, ‘en werk.’ “‘Want ek is met julle,’+ sê Jehovah van die leërmagte.