12 Hulle het hulle hart so hard soos ’n diamant gemaak.+ En hulle wou nie gehoorsaam wees aan die wet en die woorde wat Jehovah van die leërmagte deur sy gees deur middel van die vroeëre profete gestuur het nie.+ Daarom het Jehovah van die leërmagte woedend geword.”+