9 “Dít is wat Jehovah van die leërmagte sê: ‘Wees moedig,+ julle wat nou hierdie woorde uit die mond van die profete hoor,+ dieselfde woorde wat gesê is op die dag toe die fondament van die huis van Jehovah van die leërmagte gelê is sodat die tempel gebou kan word.