Sagaria 9:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Jehovah hulle God sal hulle in daardie dag redas sy volk, sy kudde,+want hulle sal soos die edelstene van ’n kroon wees wat glinster oor sy land.+
16 Jehovah hulle God sal hulle in daardie dag redas sy volk, sy kudde,+want hulle sal soos die edelstene van ’n kroon wees wat glinster oor sy land.+