-
Sagaria 12:4Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
4 In daardie dag,” sê Jehovah, “sal ek al die perde laat skrik en hulle ruiters paniekbevange maak. Ek sal my oë op die huis van Juda hou, maar ek sal al die perde van die volke blind laat word.
-