Maleagi 4:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 “Want kyk, die dag kom en dit brand soos ’n oond.+ Dan sal al die vermeteles* en almal wat slegte dinge doen, soos strooi word. Die dag wat kom, sal hulle beslis verslind,” sê Jehovah van die leërmagte, “en hulle met wortel en tak uitroei. Maleagi Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 4:1 Die Wagtoring,2007/12/15, bl. 29 2002/5/1, bl. 19-21 Jehovah se dag, bl. 131-132
4 “Want kyk, die dag kom en dit brand soos ’n oond.+ Dan sal al die vermeteles* en almal wat slegte dinge doen, soos strooi word. Die dag wat kom, sal hulle beslis verslind,” sê Jehovah van die leërmagte, “en hulle met wortel en tak uitroei.