25 “Wees gou om dinge reg te stel met die een wat ’n saak teen jou gemaak het, terwyl jy nog saam met hom op pad hof toe is. Anders sal hy jou dalk op die een of ander manier aan die regter oorlewer, en die regter sal jou aan die hofbeampte oorlewer, en jy sal in die tronk gegooi word.+