Matteus 13:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Daarom praat ek deur middel van illustrasies met hulle, want hulle kyk, maar hulle kyk verniet, en hulle hoor, maar hulle hoor verniet, en hulle verstaan ook nie die betekenis daarvan nie.+
13 Daarom praat ek deur middel van illustrasies met hulle, want hulle kyk, maar hulle kyk verniet, en hulle hoor, maar hulle hoor verniet, en hulle verstaan ook nie die betekenis daarvan nie.+