Matteus 15:32 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 32 Maar Jesus het sy dissipels na hom toe geroep en gesê: “Ek voel baie jammer vir die skare,+ want hulle is nou al drie dae by my, en hulle het nog niks geëet nie. Ek wil hulle nie honger wegstuur nie, want hulle sal dalk op die pad flou word.”+ Matteus Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 15:32 “My volgeling”, bl. 155
32 Maar Jesus het sy dissipels na hom toe geroep en gesê: “Ek voel baie jammer vir die skare,+ want hulle is nou al drie dae by my, en hulle het nog niks geëet nie. Ek wil hulle nie honger wegstuur nie, want hulle sal dalk op die pad flou word.”+