Matteus 18:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 En as jou oog vir jou ’n struikelblok is, ruk dit uit en gooi dit weg. Dit is beter om met een oog in die lewe in te gaan as om met twee oë in die vurige Gehenʹna* gegooi te word.+ Matteus Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 18:9 Grootste mens, hfst. 63
9 En as jou oog vir jou ’n struikelblok is, ruk dit uit en gooi dit weg. Dit is beter om met een oog in die lewe in te gaan as om met twee oë in die vurige Gehenʹna* gegooi te word.+