Matteus 19:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 Jesus het vir hom gesê: “As jy volmaak* wil wees, gaan verkoop jou besittings en gee die geld vir die armes, en jy sal ’n skat in die hemel hê.+ En kom word my volgeling.”+ Matteus Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 19:21 Die Wagtoring,2007/10/1, bl. 3-4 2003/6/1, bl. 7 Grootste mens, hfst. 96
21 Jesus het vir hom gesê: “As jy volmaak* wil wees, gaan verkoop jou besittings en gee die geld vir die armes, en jy sal ’n skat in die hemel hê.+ En kom word my volgeling.”+