Matteus 27:54 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 54 Maar toe die militêre offisier en die wagte wat Jesus bewaak het, die aardbewing sien, sowel as die dinge wat gebeur, het hulle baie bang geword en gesê: “Hy was beslis God se Seun.”+ Matteus Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 27:54 Grootste mens, hfst. 126
54 Maar toe die militêre offisier en die wagte wat Jesus bewaak het, die aardbewing sien, sowel as die dinge wat gebeur, het hulle baie bang geword en gesê: “Hy was beslis God se Seun.”+