Markus 1:45 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 45 Maar nadat die man weggegaan het, het hy dit wyd en syd begin verkondig en die nuus oral versprei. Daarom kon Jesus nie meer openlik in ’n stad ingaan nie, en hy het buite op afgeleë plekke gebly. Tog het mense van oral na hom toe bly kom.+ Markus Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 1:45 Grootste mens, hfst. 25
45 Maar nadat die man weggegaan het, het hy dit wyd en syd begin verkondig en die nuus oral versprei. Daarom kon Jesus nie meer openlik in ’n stad ingaan nie, en hy het buite op afgeleë plekke gebly. Tog het mense van oral na hom toe bly kom.+