Markus 6:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Koning Herodes het hiervan gehoor, want mense het oral van hom gepraat en gesê: “Johannes die Doper is uit die dood opgewek, en daarom kan hy hierdie kragtige werke doen.”+
14 Koning Herodes het hiervan gehoor, want mense het oral van hom gepraat en gesê: “Johannes die Doper is uit die dood opgewek, en daarom kan hy hierdie kragtige werke doen.”+