Markus 6:41 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 41 Toe het hy die vyf brode en die twee visse geneem, na die hemel opgekyk en gebid.+ Daarna het hy die brode gebreek en dit vir die dissipels begin gee om aan die mense te gee, en hy het die twee visse onder almal verdeel. Markus Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 6:41 Geniet die lewe vir ewig!, les 17
41 Toe het hy die vyf brode en die twee visse geneem, na die hemel opgekyk en gebid.+ Daarna het hy die brode gebreek en dit vir die dissipels begin gee om aan die mense te gee, en hy het die twee visse onder almal verdeel.