-
Markus 9:39Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
39 Maar Jesus het gesê: “Moet hom nie probeer keer nie, want daar is niemand wat ’n kragtige werk in my naam sal doen wat gou iets slegs oor my sal kan sê nie.
-