Markus 11:23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 Ek verseker julle: As iemand vir hierdie berg sê: ‘Lig jouself op en gooi jouself in die see,’ en hy nie in sy hart twyfel nie maar geloof het, sal dit vir hom so gebeur.+ Markus Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 11:23 Grootste mens, hfst. 105
23 Ek verseker julle: As iemand vir hierdie berg sê: ‘Lig jouself op en gooi jouself in die see,’ en hy nie in sy hart twyfel nie maar geloof het, sal dit vir hom so gebeur.+