-
Markus 12:14Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
14 Toe hulle daar aankom, het hulle vir hom gesê: “Leermeester, ons weet dat u opreg is en niemand se goedkeuring soek nie, want u kyk nie na mense se uiterlike nie, maar u leer die waarheid oor God se weg. Is dit reg om hoofbelasting aan die keiser te betaal of nie?
-