Markus 14:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 En terwyl hulle aan tafel was en geëet het, het Jesus gesê: “Hiervan kan julle seker wees: Een van julle wat saam met my eet, sal my verraai.”+ Markus Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 14:18 Jesus – Die weg, bl. 270 Die Wagtoring,1990/7/1, bl. 8
18 En terwyl hulle aan tafel was en geëet het, het Jesus gesê: “Hiervan kan julle seker wees: Een van julle wat saam met my eet, sal my verraai.”+