Lukas 1:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 In die tyd van Herodes,*+ koning van Judeʹa, was daar ’n priester met die naam Sagariʹa uit die afdeling van Abiʹa.+ Sy vrou was uit die dogters van Aäron, en haar naam was Elisabet.
5 In die tyd van Herodes,*+ koning van Judeʹa, was daar ’n priester met die naam Sagariʹa uit die afdeling van Abiʹa.+ Sy vrou was uit die dogters van Aäron, en haar naam was Elisabet.